Die materiaal van hierdie hoodies is persoonlik deur die Roekeloos Span uitgekies.
Dit is hoodies wat goeie kwaliteit is en sal jou langer as net ‘n jaar of 2 hou.
Wees Roekeloos en koop, nie net een nie maar sommer vir jou hele gesin en stuur vir ons ‘n foto van hoe ‘n gesin lyk wat besluit het om Roekeloos te raak na roekeloos@roekeloosgroup.co.za.
Jy mag dalk ‘n kans staan om iets te wen in ons maandelikse raffle.
Reviews
There are no reviews yet.