Roekeloos T-hemp

R430,00

Roekeloos T-Hemp – Wees Roekeloos en voel die verskil!

SKU: N/A Category:
Want a discount? Become a member by purchasing Roekeloos Klub!

Die materiaal van hierdie hemde is persoonlik deur die Roekeloos Span uitgekies.

Dit is hemde wat goeie kwaliteit is en sal jou langer as net ‘n jaar of 2 hou.

Wees Roekeloos en koop, nie net een nie maar sommer vir jou hele gesin en stuur vir ons ‘n foto van hoe ‘n gesin lyk wat besluit het om Roekeloos te raak na roekeloos@roekeloosgroup.co.za.

Jy mag dalk ‘n kans staan om iets te wen in ons maandelikse raffle.

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Shopping Cart
Scroll to Top