Roeketroos Koffiebone

Price range: R150,00 through R550,00

Roeketroos Koffiebone! Probeer Dit! Dit Gee Jou Voema!

- +
SKU: N/A Category:
Want a discount? Become a member by purchasing Roekeloos Klub!

Ons het bietjie Roekeloos geraak en te veel koffie gehad toe ons die verskillende geure en kleure koffie bone moes uit probeer.

DWS Roeketroos Koffiebone is persoonlik uitgekies deur die Roekeloos Span en hierdie Medium Roast met Ontertone van Sjokolade en Karamel gaan baie lekker af in die keel.

Doen jouself ‘n guns en probeer dit! Jy sal nie spyt wees nie en Roekeloos wees!

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

You may also like…

Shopping Cart
Scroll to Top